Werwer / Recruiter

3 weeks ago


Paarl, Western Cape, South Africa HopkinsCalvert Associates Full time
HopkinsCoetzee Genote is 'n span konsultante wat menslike hulpbronkonsultasiedienste en advies aan hoofaaklik die landboubedryf verskaf. Ons spesialiseer veral in werwing, menslikehulpbronbestuur en opleiding.

Ons is tans op soek na 'n toepaslik gekwalifiseerde en ervare individu om by ons span aan te sluit as 'n Werwer. Hierdie pos is in die Paarl gebaseer en word slegs op 'n kommissiebasis aangebied.

**Verantwoordelikhede sluit in, maar is nie beperk nie, tot die volgende**:

- Verkryging van geskikte kandidate deur gebruik te maak van ons uitgebreide databasis, sosiale media, direkte werwing, ens.
- Evaluering van aansoekers se relevante kennis, vaardighede, ervaring en aanleg met betrekking tot beskikbare vakatures
- Voer van onderhoude met behulp van verskillende betroubare werwings
- en keuringsinstrumente / -metodes om kandidate te filter
- Tree op as 'n kontakpunt en bou invloedryke kandidaat
- en kliënte verhoudinge tydens die keuringsproses
- Betrokke raak by ander aspekte, behalwe werwing, soos kontraktering, vergoeding en algemene ondersteuning aan kliënte ten opsigte van hulle MH behoeftes

**Vereistes**:

- Graad 12 met 'n toepaslike kwalifikasie in Menslike Hulpbronbestuur
- Ten minste 5 jaar ondervinding as werwer
- 'n Baie sterk begrip van talentbestuur
- 'n Begrip en ervaring van die landboubedryf sal voordelig wees
- Praktiese ervaring met verskillende keuringsprosesse (video-onderhoudvoering, telefoononderhoude, verwysingskontroles, ens.)
- Uitstekende kommunikasie
- en interpersoonlike vaardighede
- Vermoë om kliënt
- en kandidaatverhoudings te bou en te onderhou
- Sterk besluitnemingsvaardighede

**Deur u inligting en aansoek in te dien, bevestig u hiermee**:

- Dat u ons Privaatheidsbeleid ) gelees en verstaan het.
- Dat u ons toestemming gee om u persoonlike inligting in ons databasis te behou vir toekomstige ooreenstemmende werksgeleenthede.
- Indien geskikte geleenthede ontstaan, sal ons u kontak en u toestemming versoek om u CV vir 'n spesifieke doel aan 'n spesifieke kliënt voor te dien.
- Dat die inligting wat u aan ons verskaf het, waar, korrek en op datum is.

***Verseker asseblief dat jou aansoek die volgende inligting bevat**:

- 'n volledige Curriculum Vitae (**in Word-formaat**), met kontaknommers en e-pos besonderhede
- 'n dekbrief wat jou aansoek motiveer
- huidige salaris, asook salaris verwagting
- beskikbaarheid
- en referente wat gekontak mag word

Indien u nie binne vier weke vanaf die sluitingsdatum van ons gehoor het nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was. Slegs kandidate wie die kortlys haal sal gekontak word.

Sluitingsdatum: 19 Mei 2023

HopkinsCoetzee Associates is a team of consultants who provide human resource consulting services and advice to the agricultural industry. We specialise in recruitment, human resource management and training.

We are currently looking for a suitably qualified and experienced individual to join our team as a Recruiter. This position is based in Paarl and is only offered on a commission basis.

**Responsibilities include but are not limited to the following**:

- Evaluation of applicants' relevant knowledge, skills, experience and aptitude in relation to available vacancies
- Become involved in other aspects besides recruitment, such as contracting, remuneration and general support to clients regarding their HR needs.

**Requirements**:

- Grade 12 with a relevant qualification in Human Resource Management
- At least 5 years' experience working as a recruiter
- A very strong understanding of talent management
- An understanding of the agricultural industry will be advantageous
- Hands on experience with various selection processes (video interviewing, phone interviewing, reference checks, etc.)
- Excellent communication and interpersonal skills
- Strong decision-making skills
- That you give us permission to retain your personal information in our database for future matching to employment opportunities.
- Should suitable opportunities arise we will contact you and request your consent to submit your CV to a specific client for a specific purpose.
- That the information you have provided to us is true, correct and up to date.
- an indication of current and expected remuneration
- availability
- contactable referees

Closing date: 19 May 2023
  • Werwer / Recruiter

    4 weeks ago


    Paarl, South Africa HopkinsCalvert Associates Full time

    HopkinsCoetzee Genote is ‘n span konsultante wat menslike hulpbronkonsultasiedienste en advies aan hoofaaklik die landboubedryf verskaf. Ons spesialiseer veral in werwing, menslikehulpbronbestuur en opleiding. Ons is tans op soek na ‘n toepaslik gekwalifiseerde en ervare individu om by ons span aan te sluit as ‘n Werwer. Hierdie pos is in die Paarl...