Posisie Onmiddelik Beskikbaar Vir 4-5 Jarigebgroep

2 weeks ago


Bellville, Western Cape, South Africa Voetspoortjies dagsorg Full time
POSISIE BESKIKBAAR VIR 4-5 JARIGE GROEPIE.

  • KWALIFIKASIE LEVEL 5/6 IS 'N VEREISTE
  • POS ONMIDDELIK BESKIKBAAR

Job Type:
Contract

Salary:
From R4,500.00 per month

Ability to commute/relocate:

  • Bellville,

Western Cape:
Reliably commute or planning to relocate before starting work (required)

Expected Start Date: 2023/06/01
  • Ontvangsdame

    2 weeks ago


    Bellville, Western Cape, South Africa BKV Rekenmeesters en Ouditeure Full time

    Ons is 'n rekenmeestersfirma en het 'n pos beskikbaar by ons kantore in die Tygervallei Waterfront vir 'n ontvangsdame wat goed Afrikaans en Engels magtig is. Die geskikte kandidaat moet oor 'n netjiese voorkoms beskik en vertroud wees met MS Office asook oor 'n geldige rybewys beskik. Matriek met RTT, Rekeningkunde en/of Wiskunde sal voordelig wees. Goeie...


  • Bellville, Western Cape, South Africa Spektra Services Full time

    Do not call or whatsapp us about this job.Ons is opsoek na 'n kandidaat wat opsoek is na n geleentheid om sy kwalifikasies as elektrisiën te voltooi.Die idiale kandidaat moet beskik oor fundamentele ervaring met betrekking tot huishoudelike installasies, basiese beginsels verstaan en in staat wees om alleen te werk van die begin af.Die kandidaat moet verder...


  • Bellville, Western Cape, South Africa Spektra Services Full time

    Ons is opsoek na 'n kandidaat wat opsoek is na n geleentheid om sy kwalifikasies aselektrisiën te voltooi.Die idiale kandidaat moet beskik oor fundamentele ervaring metbetrekking tot huishoudelike installasies, basiese beginsels verstaan en instaat wees om alleen te werk van die begin af.Die kandidaat moet verder voldoen aan die volgende vereistes:Moet...

  • Graduate Opportunity

    2 weeks ago


    Bellville, Western Cape, South Africa Platinum Life Full time

    Platinum Life in Tygervallei is opsoek na gedrewe gegradueerdes, wat 'n passie het vir mense en _**bewustheid wil skep vir vroulike kanker**_. As jy selfversekerd en self-gemotiveerd is, sterk kommunikasie vaardighede het en dit geniet om deel van 'n dinamiese span te wees, is hierdie die ideale geleentheid vir jouHierdie kantoorgebaseerde posisie sal jou...

  • Kleuterskool Juffrou

    2 weeks ago


    Bellville, Western Cape, South Africa Voetspoortjies dagsorg Full time

    Ons Kleuterskool is opsoek na 'n ervare,passievolle & dinamiese kleuterskool juffie met 'n groot liefde vir kinders om deel te word van ons familie vir ons 4 jarige klassie.VEREISTES -N6 Kwalifikasie -Ervaring met 4 jarige kinders-Noodhulp Diρloma-Vriendelik, Positief, Getrou Afrikaans & Engels sprekend Stuur gerus jou CV na**Job Types**: Full-time, Temp to...

  • Graduate Opportunity

    2 weeks ago


    Bellville, Western Cape, South Africa Platinum Life Full time

    Platinum Life in Tygervallei is opsoek na gedrewe gegradueerdes, wat 'n passie het vir mense en _bewustheid wil skep vir vroulike kanker_. As jy selfversekerd en self-gemotiveerd is, sterk kommunikasie vaardighede het en dit geniet om deel van 'n dinamiese span te wees, is hierdie die ideale geleentheid vir jouHierdie kantoorgebaseerde posisie sal jou help...

  • Ontvangsdame

    3 weeks ago


    Bellville, South Africa BKV Rekenmeesters en Ouditeure Full time

    Ons is 'n rekenmeestersfirma en het 'n pos beskikbaar by ons kantore in die Tygervallei Waterfront vir 'n ontvangsdame wat goed Afrikaans en Engels magtig is. Die geskikte kandidaat moet oor 'n netjiese voorkoms beskik en vertroud wees met MS Office asook oor ‘n geldige rybewys beskik. Matriek met RTT, Rekeningkunde en/of Wiskunde sal voordelig wees. Goeie...


  • Bellville, South Africa Spektra Services Full time

    Ons is opsoek na ‘n kandidaat wat opsoek is na n geleentheid om sy kwalifikasies as elektrisiën te voltooi. Die idiale kandidaat moet beskik oor fundamentele ervaring met betrekking tot huishoudelike installasies, basiese beginsels verstaan en in staat wees om alleen te werk van die begin af. Die kandidaat moet verder voldoen aan die volgende...


  • Bellville, South Africa Spektra Services Full time

    Do not call or whatsapp us about this job. Ons is opsoek na ‘n kandidaat wat opsoek is na n geleentheid om sy kwalifikasies as elektrisiën te voltooi. Die idiale kandidaat moet beskik oor fundamentele ervaring met betrekking tot huishoudelike installasies, basiese beginsels verstaan en in staat wees om alleen te werk van die begin af. Die kandidaat...

  • Kleuterskool Juffrou

    3 weeks ago


    Bellville, South Africa Voetspoortjies dagsorg Full time

    Ons Kleuterskool is opsoek na 'n ervare,passievolle & dinamiese kleuterskool juffie met 'n groot liefde vir kinders om deel te word van ons familie vir ons 4 jarige klassie. VEREISTES -N6 Kwalifikasie -Ervaring met 4 jarige kinders-Noodhulp Diρloma-Vriendelik, Positief, Getrou Afrikaans & Engels sprekend Stuur gerus jou CV na **Job Types**: Full-time,...