Senior Klerk
4 months ago
Randfontein, Gauteng, South Africa
NWK Limited
Full time
**SENIOR CLERK**RETAIL RANDFONTEIN
**Purpose of the position**:
- retail outlet.
- **The responsibility of the position will include the following**:
- Inventory control, which includes orders, receipts, shipments, transfers, price
- marking and inventory counting;- Customer service, which may include compiling quotes, special orders, handling
product enquiries, etc.- Other tasks such as operating the switchboard, part-time sales, bank deposits,
and handling of petty cash;- Administrative tasks that are normally required to operate a successful retail
business
- **Minimum requirements**:
the industry.**Skills**:
- Effective communication skills.- Customer-oriented
- Excellent administrative and organisational skills
- Be reliable and responsible
- Application can _**_only _**_be made through NWK's website. For more information, please visit _- purpose of the Employment Equity Act and gives preference to applicants from the nominated _
- the position. _
**SENIOR KLERK
**RETAIL RANDFONTEIN
**Doel van die pos**:
Die kandidaat sal toesig hou oor die voltooiing van klerklike en administratiewe
take by die handelswinkel.
**Die verantwoordelikhede van die pos sal die volgende behels**:
- Voorraadbeheer, wat insluit bestellings, ontvangstes, versendings, oorplasings,
aanbring van pryse en tel van voorraad;
- Klantediens, wat kan insluit die opstel van kwotasies, spesiale bestellings,
hantering van produknavrae, ens.;
- Ander take soos die hantering van die skakelbord, deeltydse terminaalverkope,
opmaak van bankdeposito's en die hantering van 'n kleinkas;
- Administratiewe take wat normaalweg vereis word in die suksesvolle bedryf van
'n kleinhandelbesigheid.
**Minimum vereistes**:
- Die geskikte kandidaat moet in besit wees van 'n gr. 12-sertifikaat
- Die kandidaat moet minstens twee tot drie (2-3) jaar toepaslike ondervinding in
die bedryf hê.
- Die kandidaat moet ten volle tweetalig wees in Afrikaans en Engels.
**Vaardighede**:
- Doeltreffende kommunikasie vaardighede.
- Klant-georiënteerd
- Uitstekende administratiewe en organisatoriese vaardighede
- Moet betroubaar en verantwoordelik wees.
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_16 April 2024_**_. Indien u nie binne twee weke na die _
- sluitingsdatum vir 'n onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK _
- ondersteun die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan _
- aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om _
- aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie._