Takbestuurder: Meganisasie

2 weeks ago


Lichtenburg, North-West, South Africa NWK Limited Full time
**BRANCH MANAGER: MECHANISATION
**MECHANISATION LICHTENBURG
**Purpose of the position**:
The incumbent will be responsible for the profitable and effective management of the
mechanisation branch/operating point.

**Duties and responsibilities will include but are not limited to**:

- Inventory control by taking responsibility for all aspects regarding inventory and

ensuring that the best practices, procedures and systems are correctly applied and
maintained by relevant personnel;
- Promoting customer service by creating a customer-focused culture and setting high

standards for customer service through empowering, managing and leading staff;
- Financial management of the operating point which will include the management of all

aspects of the budget and assets of the operating point;
- Management of personnel according to NWK policies, guidelines and procedures and

ensuring that the NWK values are portrayed inside and outside the business
environment.

**Minimum requirements**:
- At least (5) five years of relevant experience in an agricultural mechanisation

environment that involves exposure to workshop activities and thorough knowledge of
agricultural equipment
- Must be fully bilingual in Afrikaans and English

**The following will serve as a recommendation**:
- Knowledge of the New Holland brand
- Relevant post-school qualification

**Skills**:

- Effective interpersonal and communication skills- Must be customer oriented
- Good decision-making, negotiation, computer and general management skills
- Ability to work independently and as part of a team
- Driven to achieve excellence in line with NWK's objectives
- Must be reliable and responsible- encouraged to apply. NWK reserves the right not to fill the position. _

**TAKBESTUURDER: MEGANISASIE
**MEGANISASIE LICHTENBURG**

**Doel van die pos**:
Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir die winsgewende en doeltreffende bestuur van
die meganisasietak/bedryfspunt**.
**Pligte en verantwoordelikhede sal insluit maar is nie beperk nie tot**:

- Voorraadbeheer deur verantwoordelikheid te neem vir alle aspekte aangaande voorraad

en toe te sien dat die beste praktyke, prosedures en stelsels reg aangewend en onderhou
word deur betrokke personeel
- Bevordering van klantediens deur 'n klantgerigte kultuur te skep en hoë standaarde te stel

vir klantediens deur bemagtiging, bestuur en leiding van personeel
- Finansiële bestuur van die bedryfspunt wat sal insluit die bestuur van alle aspekte van die

begroting en bates van die bedryfspunt
- Bestuur van personeel volgens NWK se beleide, riglyne en prosedures en toesien dat die

NWK se waardes binne en buite die besigheidsomgewing uitgebeeld word.

**Minimum vereistes**:

- Die geskikte kandidaat moet oor 'n gr. 12-sertifikaat beskik
- Minstens (5) vyf jaar se relevante ondervinding in 'n landbou meganisasie-omgewing wat

blootstelling aan werkswinkel-aktiwiteite en deeglike kennis van landboutoerusting insluit
- Moet volkome tweetalig wees in Afrikaans en Engels

**Die volgende sal as aanbeveling dien**:

- Kennis van die New Holland-handelsmerk
- Relevante naskoolse kwalifikasie

**Vaardighede**:

- Doeltreffende interpersoonlike en kommunikasievaardighede
- Moet klantgeoriënteerd wees
- Goeie besluitnemings-, onderhandelings-, rekenaar
- en algemene bestuursvaardighede
- Vermoë om onafhanklik en as deel van 'n span te werk
- Dryf om uitnemendheid in ooreenstemming met NWK se doelwitte te bereik
- Betroubaarheid en verantwoordelikheid
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _
- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_3 Januarie 2023_**_. Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir 'n _
- onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die oogmerk van die Wet op Gelyke _
- Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word _
- aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie._