Horticulture Internship

2 weeks ago


Bergrivier, Western Cape, South Africa Bergrivier Municipality Full time
**BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
**Bergrivier Munisipaliteit verseker die welstand van alle gemeenskappe in sy gebied deur ekonomiese groei, sosiale welstand, gemeenskapsbetrokkenheid**
**en effektiewe bestuur binne 'n veilige en gesonde omgewing.
**Bergrivier Munisipaliteit met sy hoofkantoor te Piketberg en ongeveer 1uur vanaf Kaapstad, beskik tans oor die volgende vakature en aansoeke word**
**ingewag van bevoegde persone wat aan die gestelde minimum posvereistes voldoen. (Vroue en persone met gestremdhede word aangemoedig om ook**
**aansoek te doen.)
**DIREKTORAAT: GEMEENSKAPSDIENSTE**
**(Standplaas Piketberg)
**TUINBOUKUNDE INTERNSKAP (x1)**

**Posvereistes**: Die Plaaslike Regering SETA (LGSETA) het 'n tuinboukunde program saamgestel om kapasiteitsbou binne munisipaliteite te
bestuur Interns sal praktiese ervaring en verdere opleiding in tuinboukunde ondergaan Hierdie aanstelling is geldig vir 12 maande Bevoegdheid
in ten minste twee (2) van die amptelike tale van die Wes-Kaap (Afrikaans / Engels / Xhosa - Skryf, Lees en Praat) Goeie menseverhoudinge,
interpersoonlike en kommunikasie vaardighede Vermoë om op fynere besonderhede te fokus Hoë vlak van verantwoordelikheid Basiese kennis
van tuinboukunde Verslagsdoeningsvaardighede.

Die volgende kwalifikasie sal voorkeur geniet:
Gevorderde Diploma in Tuinboukunde

**Sleutel prestasie areas**:Assisteer met die funksies in tuinboukunde / fasiliteitsbestuur.

**Toelaag**:R per jaar - Totale Vergoedingspakket

**Diensaanvaarding**:01 April 2024 of so spoedig moontlik

Mnr D Boumeester by
**Navrae**:
Mnr W Rheeder by

**ALGEMEEN**:
1. Die Munisipaliteit is 'n gelyke geleentheid werkgewer en eerbiedig die bepalings van die Wet op Gelyke Indiensneming.
2. Die Munisipaliteit behou die reg voor om nie 'n aanstelling te maak nie.
3. Alle aanstellings is onderworpe aan 'n polisieverklaring wat noodwendig beteken dat applikante toestemming verleen dat dit verkry mag

word.
4. Aansoeke wat na die sluitingsdatum ontvang word of nie vergesel van die dokumentasie hieronder genoem nie, sal nie oorweeg word nie.
5. Slegs aansoekers op die kortlys vir onderhoude sal gekontak word. Indien 'n aansoeker binne 6 weke na die sluitingsdatum nog geen

terugvoering ontvang het nie, moet aanvaar word dat hul aansoek onsuksesvol was.
6. Gunswerwing by enige raadslid en/of enige lid van die aanstellingskomitee en/of enige personeellid van die Munisipaliteit, is ontoelaatbaar

en sal aansoekers onmiddellik diskwalifiseer.
7. Benewens die minimum posvereistes en standplaas hierin gestel, mag daar van posbekleërs verwag word om oortyd
- en bystanddiens te

verrig, asook om van tyd tot tyd in ander dele van die munisipale gebied diens te lewer, soos vereis.
8. Aanstelling in sekere poste is onderhewig aan 'n sekerheidsverklaring en daar sal ook van aansoekers verwag word om 'n onderhoud
- en

evalueringsproses te deurloop en waar van toepassing, 'n vaktoets af te lê.
9. Die munisipaliteit eerbiedig die bepalings van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting. Met die inhandiging van u informasie

en aansoek bevestig u dat die informasie wat u aan ons verskaf korrek is en 'n ware weergawe is van u mees onlangse inligting.
10. Slegs aansoeke vanuit die Bergrivier munisipale area (WC013) sal oorweeg word.
11. Daar sal van suksessvolle kandidate verwag word om 'n dienskontrak, openbaarmaking van voordele en belange en 'n prestasiekontrak

(waar van toepassing) met die werkgewer te onderteken.

'n Dekbrief met vermelding van ten minste twee kontakbare verwysings (lynbestuurders, ondergeskiktes of eweknieë), vergesel van die voltooide
Curriculum Vitae (maksimum 3 bladsye) en gesertifiseerde afskrifte van die nodige kwalifikasie, sertifikate, identiteitsdokument en
bestuurderslisensie **(slegs een per aansoekvorm) **moet by die** Munisipale Kantore, Piketberg ingedien word of kan gepos word na**
**Posbus 60, Piketberg, 7320 vir die aandag van Mr. D Boumeester (Menslike Hulpbronbeampte: Opleiding en Ontwikkeling)**, teen nie later
as die sluitingsdatum.

**GEEN FAKSE OF ELEKTRONIESE POS SAL AANVAAR WORD NIE.
**SLUITINGSDATUM: VRYDAG, 15 MAART 2024 OM 15:00
**ADV. H LINDE KERKSTRAAT 13**
**MUNISIPALE BESTUURDER POSBUS 60**

**PIKETBERG**
**MK 86/
**BERGRIVIER MUNICIPALITY
**Bergrivier Municipality ensures the wellbeing of all communities within the Bergrivier region through economic growth, social wellbeing, community**
**involvement and effective management within a safe and healthy environment.**

**Bergrivier Municipality with its head office in Piketberg and approximately an hour's drive from Cape Town currently has the following vacancy and awaits**
**apply.)**

**DIRECTORATE: COMMUNITY SERVICES**
**(Based in Piketberg)
**HORTICULTURE INTERNSHIP (x1)**

**Job Requirements**: The Local Government SETA (LGSETA) has set up a horticulture internship programme to manage capacity building in

municipalities Interns wi

  • Bergrivier, Western Cape, South Africa Bergrivier Municipality Full time

    **BERGRIVIER MUNISIPALITEIT **Bergrivier Munisipaliteit verseker die welstand van alle gemeenskappe in sy gebied deur ekonomiese groei, sosiale welstand, gemeenskapsbetrokkenheid** **en effektiewe bestuur binne ‘n veilige en gesonde omgewing. **Bergrivier Munisipaliteit met sy hoofkantoor te Piketberg en ongeveer 1uur vanaf Kaapstad, beskik tans oor die...