Televerkope

2 weeks ago


Centurion, Gauteng, South Africa Triogen Life Full time
Is jy passievol oor verkope?

**Ons maatskappy brei uit**

Ons is 'n gevestigde mediese verspreidingsmaatskappy met 'n internasionale voetspoor.

**Ons bied aan**:

- **Ons bied uitstekende vergoedingspakkette**
- Alle opleiding sal gratis verskaf word.
- **Hoë kommissie.**
- Ons verseker stabiliteit met lang
- en korttermyngroeipotensiaal.

**Verantwoordelikhede en Pligte**:

- Ontwikkeling van klanteverhoudings.
- Los enige kwessies op waarby kliënte en potensiële kliënte betrokke is.

**Minimum vereistes**:

- Matriek/Graad 12
- **Vlot in beide Afrikaans en Engels.**
- Kommunikasievaardighede en uitstekende telefoon etiket.

**Die volgende sal voordelig wees**:

- Vorige televerkoops ervaring.
- Doelwitgedrewe en selfgemotiveerd met 'n go-getter-houding.
- Onderhoude en opleiding vir suksesvolle kandidate sal in Centurion plaasvind._

**Job Types**: Full-time, Permanent

**Salary**: R4, R10,000.00 per month