Agronoom / Agronomist

2 weeks ago


Lichtenburg, North-West, South Africa NWK Limited Full time
**AGRONOMIST**

**LICHTENBURG
dedicated to revolutionizing the agricultural sector through cutting-edge solutions and a
commitment to sustainable practices. As part of the NWK Group, we have a rich history spanning
over a century, yet we remain agile and forward-thinking, always seeking new ways to improve and
grow.

**Purpose of position**:
The incumbent will be responsible for delivering agronomic advice and support to the clients of
NWK as well as the Financing Department.

**Responsibilities will include giving expert advice and support regarding the following**:

- Crop production planning;
- Advice on production of dry land crops and crops under irrigation;
- Selection of suitable production inputs;
- Optimal biological productivity;
- Protection of natural resources and the reduction of farming risks.

**Qualifications and skills**:

- Preferably a BSc. Agric degree with Agronomy and/or Soil Science as major;
- Good communication and computer skills;
- Valid driver's license;
- Fully bilingual in Afrikaans and English;
- Ability to work independently;
- Analytical reasoning skills;
- Willing to operate on clients' farms.

**Knowledge and experience**:

- Agronomic and broader knowledge regarding farming practices.

**career journey with us
**- reserves the right not to fill the position. _

**AGRONOOM
**LICHTENBURG
Sluit aan by 'n dinamiese span aan die voorpunt van landboutegnologie-innovasie.
voorpuntoplossings en 'n verbintenis tot volhoubare praktyke. As deel van die NWK-groep het
ons 'n ryk geskiedenis wat oor 'n eeu strek, maar ons bly rats en vooruitdenkend en soek altyd
nuwe maniere om te verbeter en te groei.***

**Doel van posisie**:
Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir die lewering van akkerboukundige advies en
ondersteuning aan klante van NWK Beperk, insluitend die Finansierings-departement.

**Verantwoordelikhede sal insluit om kundige advies en ondersteuning met betrekking tot**
**die volgende te bied**:

Gewasproduksiebeplannings;

Die produksie van droëland
- en besproeiingsgewasse;

Keuse van geskikte insetmiddele;

Optimale biologiese produktiwiteit;

Beskerming van natuurlike hulpbronne en die verlaging van boerderyrisiko's.

**Kwalifikasies en vereistes**:

Verkieslik 'n BSc.Agric-graad met Agronomie en/of Grondkunde as hoofvakke;

Goeie kommunikasievermoë en rekenaarvaardighede;

'n Geldige rybewys;

Vermoë om onafhanklik te werk;

Analitiese redenasievaardighede;

Ten volle tweetalig in Afrikaans en Engels;

Bereidwilligheid om op klante se plase te werk.

**Kennis en ervaring**:

Agronomiese en wyer kennis oor boerderypraktyke.

**aandryf terwyl jy 'n ondersteunende en dinamiese werksomgewing geniet. Doen nou**
**aansoek om 'n lonende loopbaanreis saam met ons aan te pak
**- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir enige navrae, kontak Simóne Ferreira by _
- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_31 Mei 2024_**_. Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir 'n _
- onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die oogmerk van die Wet op _
- Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met _
- gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie._

  • Lichtenburg, North-West, South Africa NWK Limited Full time

    **Agronoom (Besproeiings Spesialis)****LICHTENBURGgebruik **voorpunttegnologieë **soos hommeltuig-beelde en data-analise om volhoubare oplossings vir die toekoms vanboerdery te implementeer. Ons bied 'n **dinamiese** en samewerkende werksomgewing wat **deurlopende leer** bevorder enons span bemagtig om te floreer. Hierdie rol bied 'n unieke mengsel van...


  • Lichtenburg, North-West, South Africa NWK Limited Full time

    **Agronoom (Besproeiings Spesialis)****LICHTENBURGgebruik **voorpunttegnologieë **soos hommeltuig-beelde en data-analise om volhoubare oplossings vir die toekoms vanboerdery te implementeer. Ons bied 'n **dinamiese** en samewerkende werksomgewing wat **deurlopende leer** bevorder enons span bemagtig om te floreer. Hierdie rol bied 'n unieke mengsel van...

  • Agronoom / Agronomist

    4 weeks ago


    Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

    **AGRONOMIST** **LICHTENBURG dedicated to revolutionizing the agricultural sector through cutting-edge solutions and a commitment to sustainable practices. As part of the NWK Group, we have a rich history spanning over a century, yet we remain agile and forward-thinking, always seeking new ways to improve and grow. **Purpose of position**: The incumbent...


  • Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

    **Agronoom (Besproeiings Spesialis)** **LICHTENBURG gebruik **voorpunttegnologieë **soos hommeltuig-beelde en data-analise om volhoubare oplossings vir die toekoms van boerdery te implementeer. Ons bied 'n **dinamiese** en samewerkende werksomgewing wat **deurlopende leer** bevorder en ons span bemagtig om te floreer. Hierdie rol bied 'n unieke mengsel van...


  • Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

    **Agronoom (Besproeiings Spesialis)** **LICHTENBURG gebruik **voorpunttegnologieë **soos hommeltuig-beelde en data-analise om volhoubare oplossings vir die toekoms van boerdery te implementeer. Ons bied 'n **dinamiese** en samewerkende werksomgewing wat **deurlopende leer** bevorder en ons span bemagtig om te floreer. Hierdie rol bied 'n unieke mengsel van...