INGESKREWE VERPLEEG ASSISTENT

2 weeks ago


Cape Town, Western Cape, South Africa Badisa Charity Full time R104 000 - R156 000 per year

Aard Van Pos
Albertinia Versorgingsdienste is 'n program van Badisa, 'n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en die VGKSA (Kaapland). Aansoeke van Suid-Afrikaanse burgers word vir die onderstaande pos by Albertinia Versorgingsdienste ingewag:

  • Skofwerk: Nag: 19:00 – 07:00 / Dag: 07:00 – 19:00

Hoof Fokus Areas

  • Verantwoordelikheid as die skofleier op nagdiens
  • Verpleegsorg aan inwoners.

Hoof Verantwoordelikhede

  • Versorging en verpleging van inwoners.
  • Rekordhouding.
  • Handhawing van higiëne en infeksiebeheer.
  • Oorsig oor en bestuur van versorgers.

Vereistes
Inherente vereistes van die pos:

  • Registrasie as Ingeskrewe Verpleeg Assistent by die Suid-Afrikaanse Raad vir Verpleegkundiges.
  • Persoonlike indemniteitsversekering.
  • Bereidwilligheid om skofte, oor naweke en op openbare vakansiedae te werk.
  • Die vermoë om in Afrikaans en Engels te kan kommunikeer.

Minimum Opvoedkundige Kwalifikasie

  • Matrieksertifikaat.
  • Sertifikaat of Diploma in Verpleging.

Ondervinding

  • Minstens 2-3 jaar toepaslike ondervinding in verpleging en die versorging van ouer persone.

Kennis/Vaardighede

  • Kennis van die Wet op Verpleging en die Wet op Ouer Persone.
  • Kennis en ervaring in die versorging van ouer persone.
  • Gepaste arbeidsverhoudinge vaardighede.
  • Vermoë om onafhanklik en binne spanverband te kan funksioneer.

Vergoeding:
Onderhandelbare salaris binne Badisa-riglyne.

Diensvoordele

  • Werkgewersbydrae tot die pensioenfonds
  • Ruim verlofvoordele.

Diensaanvaarding:
So spoedig moontlik.

Aansoeke

  • Vereiste dokumentasie: CV en gesertifiseerde afskrifte van ID, kwalifikasies en SARV registrasie.
  • Sluitingsdatum: 7 November 2025.
  • Rig aansoek aan: Die Bestuurder by
  • Navrae: Sr Anka Venter by


  • Cape Town, South Africa Badisa Charity Full time

    'n Gesamentlike Bedieningsaksie is op soek na 'n Ingeskrewe Verpleeg Assistent in die Skiereiland area. Die pos vereis geregistreerdheid by SANC, opleiding en goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die bestuur van die gesondheidstoestand van bejaardes en moet goeie menseverhoudings...


  • Cape Town, South Africa Badisa Charity Full time

    Aard Van Pos Albertinia Versorgingsdienste is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland). Aansoeke van Suid-Afrikaanse burgers word vir die onderstaande pos by Albertinia Versorgingsdienste ingewag. Skofwerk: Nag: 19:00 – 07:00 / Dag: 07:00 – 19:00 Hoof Fokus Areas Verantwoordelikheid as...