Algemene Fabriek Werker
5 days ago
**Ons klient in die Wes Kaap benodig algemene fabriekswerkers. "Forklifters", "crane operators" en “furnace operators” word veral dringend benodig. Kode 10 sal ook 'n voordeel wees.** **Vereistes**: **Matriek/Graad 12 'n miniumum vereiste,** **Kandidaat moet vorige werksondervinding he,** **Verwysings moet verskaf word (sal gekontak word),** **Vaardigheid in tegniese tekening sal gunstig wees maar is nie 'n vereiste nie.** **CV'S moet per epos gestuur word saam met 'n geldige matriek/graad 12 sertifikaat, afskrif van ID dokument en belastingnommer. Geen aansoek sal daarsonder in aanmerking geneem word nie.** **Indien u nie teen die 28e December 2021 gekontak word nie, kan u die aansoek as onsuksesvol beskou.** COVID-19 considerations: Interviews via whatsapp video call
-
Forklift Drivers/overhead Crane Operator
1 week ago
Bellville, South Africa AMS PERSONNEL GROUP Full time**Ons kliënt in Bellville is dringend opsoek na ‘n paar “Forklift drivers” en “overhead Crane” operateurs vir ‘n nuwe glas fabriek wat binnekort oopmaak.** * Minimum Vereistes, Ondervinding en Kwalifikasies: Geldige “Forklift” of “overhead crane” lisensie is noodsaaklik. Minimum van 3 jaar ervaring sal voordelig wees. Goeie...
-
Trok Bestuurders
1 week ago
Bellville, South Africa AMS PERSONNEL GROUP Full time**Ons klient in Bellville, is dringend opsoek na trok bestuurders vir ‘n nuwe glas fabriek wat binnekort oopmaak. Die kandidaat moet ‘n Kode 10/14 lisensie asook ‘n geldige PDP besit.** **Minimum Vereistes, Ondervinding en Kwalifikasies**: **Geldige Kode 10/14 lisensie.** **PDP lisensie noodsaaklik.** **Minimum van 3 jaar ervaring as trok bestuurder...