Learner Grain Procurer

6 days ago


Bloemfontein, South Africa OVK - GroupGroep Full time

Overview Pos: Learner Grain Procurer / Leerling Graanverkryger • Provinsie: Vrystaat • Sektor: Graan Kern doel van die pos: Verhoog die markaandeel van OVK Groep en beperk risiko’s deur hulp te verleen aan die Senior Graanverkryger. Kwalifikasies Toepaslike B-graad, BA, BSc. of Com graad in Bemarking met agtergrond van landbou; Vaardighede Rekenaarvaardig; Goeie interpersoonlike vaardighede; Sterk bemarkingsvaardighede; Sterk onderhandelingsvaardighede. Verantwoordelikhede Diens aan produsente en Algemene take; #J-18808-Ljbffr



  • Bloemfontein, South Africa OVK Full time

    **Provinsie**: Vrystaat**: **Stad/Dorp**: Bloemfontein**: **Kontrak**: Permanente**: **Sektor**:Graan**: **Sluitingsdatum**:Vrydag, 28 Februarie 2025**: **Kern doel van die pos**: **Verhoog die markaandeel van OVK Groep en beperk risiko’s deur hulp te verleen aan die Senior Graanverkryger.** **Minimum Vereistes**: - Graad 12; - Toepaslike B-graad, BA,...